top of page

RUGBY

Photo_1661009250137.jpg

Noordvaal Wenners

Baie geluk aan ons O/15 rugbyspan wat Saterdag, 20 Augustus gekroon was as Noordvaal kampioene!!. Dit is voorwaar n groot prestasie!!

Ons is TROTS op julle.

Superreeks 2023

Hoërskool Brandwag is aangewys as die algehele wenners van die Superreeks 2023.

Brandwag was ook algehele wenners in rugby afdeling

Superreeks
Superreeks2023
Valke rugby.jpg
Valke rugby.jpg
1st span valke.jpg
o_15 valke.jpg
bottom of page