WAATLEMOENFEES

WAATLEMOENFEES

Brandwag bied jaarliks die waatlemoenfees aan om gee te vang voor die interhoër. Die is ‘n tradisie wat al vir ‘n tydperk aangebied word. Die leerders kry eers die geleentheid om waatlemoen tee et en daarna begin die groot pret om mekaar te
smeer.

Die geld wat die leerders insamel word terug geploeg in die skool. Hierdie jaar het ons sewe nuwe bankies reggemaak en afgeskuur en nuwe planke laat opsit. Die banke lyk nou weer splinternuut.