top of page

WAATLEMOENFEES

Ons jaarlikse waatlemoenfees was weer een groot sukses!! Talle leerders het hulle behoorlik geniet, en mekaar gesmeer met die waatlemoen. Hier en daar was daar wel n happie of twee gevat maar dit is mos lekkerder om mekaar te smeer!!

Die waatlemoenfees is n tradisie hier by Hoërskool Brandwag.

WAATLEMOENFEES 2024

WAATLEMOENFEES 2023

bottom of page