TENNIS

Tennis

Brandwag het 2 spanne, n Seuns en n Dogters span.  Ons speel in die Oos Gauteng streek.  Die dogters Eerste Span het hul liga gewen, asook die Oos Gauteng.  Hul is dus onoorwonne wenners.