SPORT

 

Skoolsport word as ’n noodsaaklike afdeling van die skoolaktiwiteite beskou en is ’n geïntegreerde deel van die skool se opvoedkundige program. In die deelname aan sportaktiwiteite word die leerder aangemoedig om die hoogste prestasie binne sy/haar eie vermoë te bereik. Ons glo dat leerders op akademiese-, kultuur- en sportgebied kan presteer en daarmee ’n goeie en gesonde balans kan handhaaf. Ons moedig massa-deelname aan. Die afrigters is gemotiveerd, doelgerig en streef prestasie na. Brandwag is al op vier geleendhede as die beste sportskool en algehele wenners aangewys in die Superreeks.

 

Sport Organiseerders

   

Atletiek

Ronel van der Walt 

Rozanne Coertze

sport@hsbrandwag.co.za

Gholf

Bois van der Mescht

bois@hsbrandwag.co.za

Hokkie

Elmarie Gregan

elmariegregan@yahoo.com

Krieket   

Martin Pretorius

lmpretorius2014@gmail.com

Landloop   

Jannie Jansen van Vuuren

it@hsbrandwag.co.za

Muurbal

Laurika Lubbe 

laurika.lubbe8@gmail.com

Netbal

Antoinette Eriksson 

nettie.eriksson@gmail.com

Ringbal

Leonie Strydom 

leoniestrydom1976@gmail.com

Rugby

Anton Geyser

ageyser@hsbrandwag.co.za

Skaak

Anita van Rooyen 

vanrooyena@mweb.co.za

Skyfskiet

Marle Taljaard 

mtaljaard26@gmail.com

Tennis

Bets van Staden

bets@hsbrandwag.co.za