REDENAARS

REDENAARS

Hoërskool Brandwag neem jaarliks aan die ATKV-redenaarskompetisie deel. Reeds vroeg in die jaar hou ons ons interne redenaarskompetisie, om die deelnemers wat aandie ATKV-streekskompetisie deelneem, te bepaal.

 

Senior Redenaars Gr. 10 – 12  gehou op  26 Februarie 2018

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat gewen het:

1ste –  Anke de Lange Gr. 10

2de  –  Mariaan Engelbrecht Gr. 12

3 de –  Egbert Deetlefs  Gr. 11

Junior redenaars  Gr. 8 en 9

Datum:     5 Maart 2018

Plek:         Skoolsaal

Tyd:         14h30

ATKV redenaars

Datum:  25 en 26 April

Plek:  Horskool Marais Viljoen

Radikale Redenaars

Sluitingsdatum vir inskrywings:  31 Julie 2018

Deelname – voorlopige datum:   4 – 5 September

Streeksfinale – voorlopige datum:  15 September

 

Vir enige navrae, kontak Juf M Calitz in kamer 20