MATRIEKAFSKEID

mATRIEKAFSKEID

Hoërskool Brandwag
Nooi jou hartlik uit na Arabian nights – 1001 nights
Jou lewe is soos die van ‘n boek, jou storie het reeds begin.
Jy is die skrywer van jou hoofstukke.
Wanneer een hoofstuk eindig, begin daar ‘n nuwe een.
Kom sluit jou skoolfhoofstuk af by ‘n deftige Arabiese aand.


Datum: 27 September 2018
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Birchwood Hotel (Serengeti Saal)
Drag: Formeel


Kontantkroeg vir koeldrank beskikbaar.
Bring kontant vir fotopakkette wat bestelbaar is op die aand.