Landloop

Landloop

Landloop is ‘n wintersport wat in die derde kwartaal aangebied word. Die leerders hardloop lang afstande,  wat strek van 4 – 8 km, afhangende van die die leerders se ouderdom. 

Vir leerders om te presteer in die sport gebied moet hulle nie net fisies fiks wees nie, maar hulle moet ook uitstekende uithouvermoë hê en ‘n liefde vir die sport.