top of page

BOEKKLUB

'n Nuwe kultuuraktiwiteit

Hoërskool Brandwag het dit goed gedink om vir die maand van September ‘n Read to Lead projek te loots wat bydra tot leesmaand. Ons het vir drie weke lank elke dag raaisels voorgelees waarby leerders dan die plek op die skool moes vind. Die idee van die projek is dat elke deelnemer ‘n boek skool toe moet bring om leesboeke vir die nuwe biblioteek te bekom. Die leerders het die vreeslik geniet om elke dag ‘n nuwe raaisel te ontsyfer.

Read to Lead.jpg
IMG-20220922-WA0005.jpg

Ons leerders is hard aan die werk aan ons nuwe biblioteek.

bottom of page