WAGGIEDAG 2019

Alle 2020 Gr 8’s kom geniet die dag saam met ons en leer jou mede Gr8’s ken!

Datum:                 29 November 2019

Tyd:                       10:00 -13:00

Plek:                      Hoërskool Brandwag, Typhoonstraat, Northmead

Drag:                     Dra gemaklike klere wat kan vuil en nat word (verkieslik ‘n donker T-Hemp) Dra jou swemklere onderaan.  

Wat kan jy saambring: Ekstra geldjie vir die snoepie (Kos en ‘n koeldrank word voorsien), SONBLOK

 

Ons sien uit om jou te leer ken!