Wiskunde Olimpiade:

Cassidy Herridge (Gr. 8) het die volgende plekke in die onderskie rondtes van die Distriks en Provinsiale Wiskunde Olimpiades behaal: Distriks Wiskunde Olimpiade: Rondte 1: eerste plek Rondte 2: eerste plek Provinsiale Olimpiade (Gauteng): derde plek