RUITERSPORT

Twee saalperd ruiters Izel du Plessis en Lirieze Janse van Rensburg het deelgeneem skoue soos SANESA 

Laura Davidtz het Ekurhuleni en Gauteng kleure ontvang en na die Gauteng finaal deurgedring.

Elze Stadler het Ekurhuleni en Gauteng kleure ontvang en ook na die Gauteng finaal deurgedring. Sy is aangewys vir die 2de jaar in ‘n ry, as die Hoërskole Victor Ludorum in Ekurhuleni vir alle ruiters.

By die Nasionale Kampioenskappe het  Elze, twee Individuele eerste plekke ontvang, sy het ook menigte ander plekke behaal. Sy en haar perd Izabella is ook weer vir die 2de jaar aangewys as 1 van die top 20 veelsydigste ruiters in die land.