‘n Samevoeging van emosies, idees, kontras, klimaks en borrelende gedagtes, soos nooit te vore! Word die waarheid van gedagte van hand na skrif aan u gebied deur ervaring van die verlede, hede en hoop vir die toekoms met die redaksie skakel, sodat u as ouer op hoogte bly van die jongste verwikkelinge en ervarings wat gebou en aanskou word soos net u kind kan. Wees deel van die nuus deur die webblad te besoek om te deel in die leerders se doen en late uit hulle oogpunt.
Die redaksie span bestaan uit tien leerders wat nuusbrokkies van die alledaagse gebeure aan u bied deur interessante artikels en skryfkuns, om u as ouer te deel te maak op ‘n ander vlak as net die daaglikse oorvloed van huiswerk trane