TuisbladAkademieSportSosiaalKultuurKalenderDokumenteKontak Ons

Sluit aan by ons op Facebook!

Die wapen is voorgestel deur W. H. Coetzer, ontwerp deur Kobus Esterhuizen en verbeter deur die Suid-Afrikaanse munt.  Dit stel 'n bergpiek in die Drakensberge, die "Sentinel" voor.  Hierdie piek, wat bokant die wolke uittoring, verteenwoordig die strewe van die skool om sy leerders bo die wolke van onkunde en rampspoed uit te lig en oor intellektuele kennis en geestelike waardes te waak

  Lees verder oor ons Skool!
OnderwysersErekodeSkooliedSkoolwapen Visie

© Andre Ehlers 2013

Hierdie webwerf is ontwerp vir n minimum skerm resolusie van 1280x1024