MUURBAL

 

Muurbal word by Brandwag aangebied. Die spanne neem deel aan die Easterns Liga. Baie leerders neem ook deel buitemuurs aan Eastern Ligas en verwerf so hul Provinsiale Kleure.