Mnr en Mej Brandwag

Mnr en Mej Brandwag

Mnr en Mej Brandwag 2018!

ń Aand wat getuig van styl, klas en samewerking! n Fees met Izak Davel as seremoniemeester en Armand du Plessis Mnr SA 2016 as een van ons beoordelaars . Ons eie Tenica Steyn en Danie Erasmus het gesorg vir top vermaak! Junior wenners was :Zandri Claassen en Tristan Joubert

Senior Wenners was: Melissa Scharrighuizen,Angelique Kruger en Eden -Lee Morgan by die dogters.

Emile Ludick, Ivan Mosterd en Arnold J v Rensburg by die seuns

Alle eer aan God wat die aand so n groot sukses gemaak het!