top of page

MISSIE EN VISSIE

Brandwag hoërskool is ons missie om die mees gesogte skool te wees.

 

Om voortdurend ons ouergemeenskap sê behoefte aan voortreflike en relevante opvoeding vanuit eie kultuurmilieu, dit wil sê onderwys met ’n christelike karakter, wat deur die medium van ons moedertaal, naamlik Afrikaans, aan leerders voorsien word, te bevredig. Ons is gerig op die behoeftes van bestaande en toekomstige leerders met ’n behoefte aan ’n uitmuntende opvoedkundige inrigting.

Moderne tegnologie, stelsels en prosedures word koste-effektief en betroubaar aangewend om te alle tye kwaliteit diens te lewer.

Deur hoërskool brandwag se leerkragte en beheerliggaam kry ons almal gelyke geleenthede wat ons entoesiasties, geïnspireerd en opvoedkundig georiënteerd laat optree, ten einde geleenthede tot selfverwesenliking te skep.

Ons streef daarna om, benewens ons innoverende onderrigmetodes aan ons kinders ook inligting en advies op ’n professionele wyse aan al ons ouers oor te dra.  Produkte soos:
• akademiese onderrig
• ontwikkeling van kultuur en sportonderrig
• opvoeding van kinders

bottom of page