Alle Brandwag leerders is geregistreer op Microsoft Teams.

Daar word deur die personeel werk opgelaai, waar die leerders dit kan ontvang en kommunikeer met die verskillende vak onderwysers.

As leerders hulle inteken en wagwoorde vergeet het, kan hulle Mnr Derick Labuschagne n boodskap stuur. Hy sal die leerder se nuwe wagwoord weer skep.
083 251 7572

Teams Kodes

Teams Codes Graad 8.jpg
Teams Codes Graad 10.jpg
Teams Codes Graad 9.jpg
Teams Codes Graad 11.jpg
Teams Codes Graad 12.jpg