Leerders, Gr.10-12 was hard aan die werk vr diie kunsuitstalling wat gehou was op 15 Augustus. Die uitstallings was ‘n reuse sukses en ons leerders se talente het gewys.Ons wens alle matriek kunsleerders sterkte toe met die rekord en eindeksamen. Hard werk en bly gefokus.