KASKARDAG

Kaskardag is by Brandwag nog ‘n tradisie wat elke jaar voortgesit word. Elke graad kry per klas die geleentheid om volgends ‘n tema aan te trek en in spanne teen mekaar deel te neem.

Dis vet pret vir die leerders en so bou ons voort aan die Waggie gees!