top of page

GHOLF

Hoërskool Brandwag het vir 2022, 9 spelers ingeskryf vir die B en C liga. 

Twee van die seuns spelers moes egter onttrek, aangesien hul ook O/15 rugby gespeel het.

Twee van ons dogters Saskia Pieterse en Shizel Pienaar was genooi om aan die provinsiale proewe deel te neem.

Spelers vir 2022

B-LIGA

C-LIGA

Deon Pieterse

Saskia Pieterse

Divan Fourie

Zian van Jaarsveld

Johndre Pienaar

Shizel Pienaar

Francois Barnard

.

bottom of page