Fotoklub

Fotoklub

Brandwag het hierdie jaar begin om die leerders betrokke te kry by die bou van ‘n tydkapsule wat die leerders nadat hulle die skool verlaat het kan oopmaak.  Die leerders neem ook deel aan ‘n fotokompetisie waar die beste foto aangewys gaan word.