top of page

POM POMS

Hoërskool Brandwag se pom pom span bestaan uit 30-35 graad 9-12 meisies, wat deur die jaar oefen om by rugby, netbal en hokkie wedstryde te dans en te ondersteun. Ons is n baie gehegte groepie dames wat saamwerk om mekaar op te tel en by te staan. Brandwag se pom poms gaan alles oor egtheid, deursettingsvermoë en "commitment". Ons val en kry seer en staan dan weer op en probeer weer. Ons werk hard en sit baie ure se oefen in. Ons help mekaar en is baie lief vir mekaar. Juffrou N. Geeringh rig hierdie span af deur die jaar en staan baas vir die pom poms van Hoërskool Brandwag.

bottom of page