Plasingsprosedure vir die toelating vir graad 1 en graad 8 leerders vir die 2020 akademiese jaar.

  • 18 September-31 Oktober 2019 : ouers ontvang inligting oor plasing van leerders gebaseer op die toepaslike kriteria

  • 30 November 2019: Alle aansoeke word geplaas vir 2020-toelating